Successfully reported

The Big Tree Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Anita J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pleasant, safe and relaxing. Excellent personal attention and assistance on arrival. She offered us freezing space when we requested it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
The Big Tree Guest House
Hi Anita, Thank you for the review. It was nice having you here. Regards, Madeleine

Ivan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Awesome. Verblyf was heerlik. Baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
The Big Tree Guest House
Baie dankie vir die terugvoer.

Hardus K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Was kort, maar die moeite werd. Altyd lekker om sulke vriendelike mense te ontmoet en te sien hoe hulle leefstyl is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
The Big Tree Guest House
Hi Hardus, Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ek waardeer dit. Groete, Madeleine

Karen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Relaxing. Relaxing and no noise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
The Big Tree Guest House
Thank you for the review!

Annelie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gerieflik en veilig. Het alles gehad wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
The Big Tree Guest House
Baie dankie vir die terugvoer.

Jacobus D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Wonderlik. Ons gasheer/ers was baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer by The Big Tree Guesthouse oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
The Big Tree Guest House
Baie dankie vir jou terugvoer. Dis lekker om dit te hoor. Sien uit na jou volgende besoek.

Corlie S
1 nag
4.8
Aug 2025

Gemaklik en warm. Ons het baie lekker gebly, baie lekker warm gestort. Dit was netjies en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
The Big Tree Guest House
Hi Corlie, Baie dankie vir die terugvoer.

Jan L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie rustige omgewing om in tuis te gaan. Lekker gebly. Net oorgeslaap en moes vroeg vertrek om die langpad aan te pak na ons tuiste aan die Weskus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Madeleine
The Big Tree Guest House
Baie dankie vir jou terugvoer.

Marina V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Gemaklik. Gasvrou was baie tegemoetkomend t.o.v. ons baba sonder dat ons gevra het. Kamer is lekker ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
The Big Tree Guest House
Baie dankie vir jou terugvoer.

Harry L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Baie vriendelike ontvangs. Aangenaam en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Madeleine
The Big Tree Guest House
Baie dankie vir die terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 van Coller Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAOYZZBHgOH4lajaJc6yXK6Wk6kG5RE7u9KE141ZmjmPEcxeMV9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 5 van Coller Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.624091854881 24.085492078539
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang