Successfully reported
+55

The Bird House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Mare Street, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
  • Vanaf R1 890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Bird House is in Kampersrus AH, 'n historiese dorp in Limpopo, afgesonder binne die pragtige voorheuwels van Marieskopberg. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige en ontspanne wegbreek.

Die pragtige kothuis bied slaapplek aan 3 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n aparte badkamer met 'n toilet, en 'n slaapbank in die leefarea. Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en mikrogolf toegerus.

Die huis word deur gas en sonkrag aangedryf en gaste word nie deur beurtkrag geraak nie. Daar is ook 'n groot stoep, die ideale plek om te ontspan en die natuur te geniet. Gaste kan ook kleinwild sien wat die perseel vrylik binnekom en verlaat. Gaste kan die ryk voëllewe en nagapies geniet, of na leeus wat naby brul, of 'n hiëna luister terwyl hulle op die stoep sit.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort

Leefarea

2

1 x Kinderbed vir 2

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Peter S
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and nice. Perfect, beautiful, and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Gijs S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful stay, will definitely be back. Very peaceful and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Christiaan Johannes E
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable and peaceful. The Birdhouse is a real little gem nestled at the foot of the mountain in Kampersrus near Hoedspruit. It is a g...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Giancarlo P
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic. We had a fantastic stay in a brand new unit. Very comfortable with everything we needed. The hosts are fantastic people, war...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Karien J
Besigheidsreis
5.0
We had an exceptional stay. Lovely place with a great view! Gorgeous, exceptionally neat and tidy, clean with a lovely view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 49 Mare Street, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
  • Gaste dink The Bird House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Mare Street, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb24f078661fb469698543d25cc8787e3c4f481cac30ef9a67a13cb71ad6d44427c9cfbcd0fcf53ba86216638ec761501873b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 49 Mare Street Kampersrus AH 1371 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -24.515465536348 30.889295913492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang