The Blacksmith
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 393 Van Der Merwe Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
The Blacksmith is 'n historiese, gerieflike en elegante sandsteengebou, gerestoureer en opgegradeer om moderne geriewe te weerspieël. Dit is in die hartjie van Rosendal se erfenisdistrik, naby winkels en restaurante en langs Rosendal se stylvolle Service Station Wine Bar.
Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n solderkamer met 2 driekwartbeddens. Die leefarea is onder en het 'n dubbelslaapbank. Daar is 'n bad, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Daar is ook 'n aparte toilet Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Let asb. dat die eenheid nie 'n stort het nie.
Die leefarea bestaan uit 'n knus sitarea met 'n kaggel, 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marna Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 64
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 393 Van Der Merwe Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Gaste dink The Blacksmith het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 393 Van Der Merwe Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang