The Blu
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 44 Gris Nez Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            The Blu is geleë op die gasheer se eiendom in Plettenbergbaai, Tuinroete, 'n gewilde vakansiebestemming regdeur die jaar vir plaaslike inwoners en toeriste.
The Blu bied 3 selfsorg-eenhede wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word sluit die Selfsorg Koningin Eenheid 1, Selfsorg Koning Eenheid 2 en Selfsorg Koningin Eenheid 3 in. Al 3 eenhede het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Slegs die Selfsorg Koningin-eenheid 3 het 'n bad en buitestort. Al 3 eenhede het ook 'n kombuisie, 'n leefarea en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.
Gaste het toegang tot die lieflike tuin, gemeenskaplike swembad, sonbruindek met ruim buite-patio's, en die gemeenskaplike braai-area, insluitend die buite- en binne-onthaalareas. 
        
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 44 Gris Nez Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 44 Gris Nez Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang