Successfully reported

The Blue Bungalow

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Deidre K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Lieflike plek met alles wat nodig was. Ons het heerlik gebly. Fantastiese diens gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Baie dankie vir die mooi woorde. Was lekker om julle te ontvang. Hoop ons sien gou weer!

Karli V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantasties. Heerlik gebly! So baie ekstra moeite met verwelkoming!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Was lekker om julle te ontvang! Hoop ons sien gou weer.

Louis K
1 nag
5.0
Jul 2025

Baie goed. Baie lekker en netjiese kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Dankie vir jou resensie! Jy is altyd welkom hier.

Ivan Z
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Een groot bederf met 'n soet verrassing elke dag. 5 ster diens, 5 ster akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Baie dankie vir jou resensie! Was heerlik om jou hier te hê. Jy is altyd welkom hier!

Hanria Z
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Awesome. Aangename verblyf met alles wat benodig word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Baie dankie vir die resensie. Was lekker om julle hier te hê, hoop ons sien gou weer!

Emile C
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Goue standaard vir verblyf by die kus. Lekkerste verblyf in Gonubie. Gaafste gasvrou. Loopafstand van die strand en lekker restaurante. Luukse woonarea. Mens kan nie vir beter vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Dankie vir die mooi resensie. Jy is altyd welkom hier!

Corlia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lieflik, skoon en gerieflik! Dankie daarvoor! Baie lekker gebly! Vriendelikste gasvrou en haar man. Daar was van alles in ons chalets tot 'n skottelgoedwasser! Jy kan basies net jou klere saamvat, want sy's werklik gerieflik ingerig. Sy't ook ekstra moeite gedoen met my ma van 89, met 'n aparte chalet net agter ons. Die chalet is ook pynlik skoon en netjies! Ek kan hul plekkie te enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Baie dankie vir die mooi resensie. Was heerlik om julle te ontvang. Julle is altyd welkom hier!

Joanne L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Amazing. Everything was amazing. The host was perfect and helped with more than we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
It was such a pleasure hosting you and your family. You are always welcome here!

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Aangenaam verras! Die verblyf was verrassend netjies en ruim, als was pragtig en skoon. Die eienaar was gasvry en behulpsaam en het ons onmiddellik tuis laat voel. Ons sal beslis weer daar tuisgaan en kan die Blue Bungalow beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Dankie dat julle 'n tydjie afgeknyp het om 'n resensie te skryf. Hoop om julle gou weer te sien. Julle is altyd welkom!

Ronél O
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Kos vir 'n moeë siel. Ek het elke oomblik geniet. Marzelle is 'n uitstekende gasvrou. Die eenheid is baie stylvol en slim toegerus met alles (en meer) wat nodig is om 'n mens se verblyf 'n onvergeetlike ervaring te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Hoop ek sien jou sommer gou weer! Was heerlik om jou hier te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marzelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Thomas Street, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA495f8ec851554b00d89b3fc56f9189f47426e043625c4122fa184d20ad6fb911bf4b96f936f0c58e9a3f936324ca8100acd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 1 Thomas Street Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.940433175298 28.029473917308
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang