The Blue Stable
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 McLagen Street, Die Heilige Akker, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Blou Stal is 'n pragtige selfsorg-eenheid in die hartjie van Potchefstroom en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, en gratis tee en koffie word voorsien. Die oopplan-eenheid beskik ook oor 'n gemaklike rusbank, 'n TV en gratis WiFi vir gaste se vermaak.
Die Blou Stal is sentraal geleë en naby plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede. Dit bied ook maklike toegang tot sportfasiliteite, die Aardklop-Feesterrein en die Potchefstroom Gimnasium. Gratis veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 24 McLagen Street, Die Heilige Akker, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 McLagen Street, Die Heilige Akker, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang