Successfully reported

The Blue Swallow

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Trisca H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

'n Pragtige huis met 'n lieflike uitsig. Alles was netjies en mooi. Dit was lieflike akkommodasie, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansia P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Home away from home. We were warmly received and taken through the house, explaining the WiFi etc. We enjoyed our stay. A comfortable stay with a home away from home feel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Heerlik ontspanne, beste ligging in Kaapshehoop. Net soos verlede jaar het ons heerlik ontspan, sien julle weer volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
The Blue Swallow
Dankie, Riana. Waardeer. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Roelien B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Die beste plek om jou siel te rus! Dit is die beste en luuksste verblyf daar! So netjies en goed toegerus! Pragtige uitsig en lekker naby aan die Nagkantoor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlike huis met wonderlike ligging! Heerlik gebly in wat ek dink die beste ligging in Kaapse Hoop is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elke V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Peaceful, comfortable. Thanks for a very warm welcome, a peaceful and comfortable stay. Very well equipped home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
The Blue Swallow
Baie dankie, Elke. Waardeer.

Helena V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

‘n Lekker wegbreek. Ons het heerlik gebly. The Blue Swallow het die mooiste uitsigte van die groot stoep af. Dis 'n baie netjiese, skoon en ruim huis met alles en meer wat jy mag nodig kry. Die gasheer en gasvrou laat mens baie welkom voel en gee werklik om of jy lekker bly. Ons sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza K
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

'n Baie gerieflike huis met 'n pragtige uitsig en wonderlike gasheer en -vrou. Ek en my dogter het heerlik gebly. Die huis is groot, baie netjies en goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Beste blyplek in Kaapschehoop. Alles was bo verwagting! Die huis is groot en baie goed toegerus met alles waaraan mens kan dink en nodig het. Die uitsig is fantasties, kan twee dae vooruit sien. Eienaars is baie oulik en laat mens dadelik tuis voel. Werklik lekker gebly en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Very pleasant, quiet, loved it! We thoroughly enjoyed our stay and found the accommodation way more than expected!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 3 360
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 360
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 360
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Brink Street, Kaapsehoop, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAynjksIaQqUffSA7FEQLtrkvTlTFl9L3CLkpgTFYOwIFJ14EST9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 360 per nag, vir 8 mense 86 5 1 5 20 Brink Street Kaapsehoop 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.589362208316 30.769008994102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang