The Blyde 11
- 
            
            
                Kapasiteit: 9 persone
                                                        
                                            
 6 volwassenes, 3 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: The Blyde Bronkhorstspruit Road, Willow Park Manor, Pretoria, 0054, Gauteng
- Vanaf R2 234 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
            Die Blyde 11 bied gemaklike verblyf in die Riverwalk-landgoed in Pretoria en is 'n ideale toevlugsoord vir familie en vriende.
Die ruim huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die oorblywende 2 slaapkamers het ook elk 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met stoele en die sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Skuifdeure maak oop na 'n privaat patio met buitemeubels, met uitsig oor die welige tuin en braai-area.
Gaste het toegang tot die landgoed se strandmeer, watersport, kanovaart, restaurant op die perseel, spa, kroeg, swembad, kinderspeelarea, gimnasium, bioskoop en speletjieskamer. Veilige parkering word voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Silver Lakes Mall 4.8 km weg, terwyl Faerie Glen Natuurreservaat 7.5 km weg is.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Angelique Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- The Blyde Bronkhorstspruit Road, Willow Park Manor, Pretoria, 0054, Gauteng
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 9 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 6 volwassenes, 3 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: The Blyde Bronkhorstspruit Road, Willow Park Manor, Pretoria, 0054, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang