Successfully reported

The Boathouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Phillip K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Awesome stay. What a beautiful little place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Relaxing environment with awesome views. Awesome experience, will definitely consider booking Boathouse again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockert J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Net die plek om rustig te verkeer. Ons het heerlik gebly met 'n onbeskryflike mooi uitsig van die see en omgewing. Ons kon die gedruis van die see dag en nag hoor. Sal die Boathouse ongetwyfeld kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige plek, fantastiese uitsig! Fantastiese uitsig, alles wat jy nodig het. Jy wil net ontspan en die mooi plekkie en pragtige omgewing geniet. Sal beslis weer wil bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lig, lug, see uitsig, netheid, gemak, veiligheid, geen rondlopers en rus. Beste verblyf, omgewing en vriendelikheid van die gasvrou, wat ons nog ooit ondervind het. Bravo!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekende verblyf. Baie lekker. Sal beslis weer daar wil bly as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niek B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Very pleasant and had everything we needed with a beautiful view. Very pleasant and had everything we needed with a beautiful view. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Everything you need plus a 5* view. A cold front moved in for the duration of our stay, which made the indoor fire a perfect companion to the stormy ocean view. This being said, an icy dip in the nearby tidal pool just had to be done!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Stil omgewing met mooi uitsig. Pragtige ruim eenheid met al die nodige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tessa B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2025

Mooi, gerieflik, pragtigste see uitsig. Die verblyf is pragtig geleë, gerieflik met alles wat jy nodig het. Steil bult af na die see met voetpad. WiFi wat aangedui is, het slegs vir 'n dag gewerk - meeste van ons tyd daar was daar sein, maar geen internet nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Corne
The Boathouse
Hi Tessa, jammer dat jy ongelukkig is oor die internet. Die probleem was dat Telkom (Openserve) opgradering gedoen het, en dus was die hele Jongensfontein en Stilbaai wat gebruik maak van Telkom as Fibre verskaffer, van lyn af. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R800
R 800 R 720
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Olienhout Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc55eb1ed92d59a9aab7f47cfc5f0a9d205b3df75e43f4ad3cb5a1c2c47a4f861d969f3dfb449aa4a9140d250e4a447c21957?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 4) 72 5 1 5 4 Olienhout Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.43143883782 21.326791162566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang