The Bond Square
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Brown road Durban point, 8 The Bond Shed, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Bond Square is ‘n selfsorgwoonstel in Point Waterfront, naby die ingang van Durban se hawe. Die woonstel is ideaal vir vriende of ‘n gesin en bied ‘n uitsig oor die Indiese Oseaan van die balkon af.
Dié dubbelverdieping-woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en ‘n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad, toilet en wasbak. Dié slaapkamer het ‘n deur wat na die balkon op die boonste verdieping lei. Die tweede slaapkamer het ook ‘n koningingrootte-bed en ‘n deur wat na 'n privaat balkon lei. Die gastebadkamer het ‘n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met ‘n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook ‘n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitarea het ‘n gemaklike sitkamerstel en ‘n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 764
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 12 Brown road Durban point, 8 The Bond Shed, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Bond Square het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Brown road Durban point, 8 The Bond Shed, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang