The Boulders Earth
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Tortillis Crescent, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Boulders Earth is een van 3 selfsorg-annekswoonstelle in Langebaan wat nie 'n uitsig oor die Langebaanmeer bied nie. Die eenheid het ook nie toegang tot die swembad op die perseel nie.
Die woonstel het slaapplek vir tot 2 volwassenes en 1 en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sluit 'n etenstafel in. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die koninggrootte-bed kan vir 2 enkelbeddens omgeruil word indien versoek vir 2 enkelpersone.
Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n binnetuin met 'n privaat gasbraai-area.
Langebaan spog met 'n wye verskeidenheid gewilde restaurante, 'n winkelsentrum en veilige swemstrande. Langebaan is een van die gewildste vlieërbranderrybestemmings ter wêreld. Dit bring 'n kosmopolitiese gevoel na die Weskus.
The Boulders Earth Apartment is die ideale rusplek vir reisigers en besoekers wat Langebaan wil ontdek en verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Magrietha Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 65 Tortillis Crescent, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink The Boulders Earth het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Tortillis Crescent, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang