The Boulders Unit 404
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ozard Way, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Ballito, bied dit skouspelagtige see-uitsigte en 'n oopplan-ateljeewoonstel met direkte toegang tot die strand en loopafstand van baie gewilde strande en restaurante.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en daar is 'n enkelslaapbank geskik vir 'n kind. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 3 is langs die kombuis geleë. Die sitarea bied gemaklike sitplek, 'n slim-TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Veilige parkering word voorsien.
Gaste kan op die balkon ontspan en asemrowende uitsigte en die seebries geniet. Die verblyf bied ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area net 50 m van die woonstel af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Lydia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ozard Way, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Boulders Unit 404 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ozard Way, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang