Successfully reported
+13

The Boulders Unit 404

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ozard Way, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Geleë in die hartjie van Ballito, bied dit skouspelagtige see-uitsigte en 'n oopplan-ateljeewoonstel met direkte toegang tot die strand en loopafstand van baie gewilde strande en restaurante.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en daar is 'n enkelslaapbank geskik vir 'n kind. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 3 is langs die kombuis geleë. Die sitarea bied gemaklike sitplek, 'n slim-TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Veilige parkering word voorsien.

Gaste kan op die balkon ontspan en asemrowende uitsigte en die seebries geniet. Die verblyf bied ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area net 50 m van die woonstel af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Karina E
Gesin met tieners
5.0
Dankie! Baie mooi blyplek en ons het heerlik gebly.
Okt 2025
Hennie L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi uitsig vanaf balkon. Baie lekker gebly en uitstekende uitsig en baie netjiese woonstel.
Aug 2025
Maryka T
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend en pragtig! Uitstekende verblyf, ligging is wonderlik! Ons het 'n heerlike naweek gehad.
Jul 2025
Kobus J
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker en ontspanne. Baie lekker. Dalk is die TV se skerm grootte bietjie klein om gemaklik TV te kyk. Maar andersins is die wooneenheid baie netjies ...
Sien meer
Jul 2025
Madrie S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en netjies, ons het heerlik gebly! Baie dankie Lydia. Sal vir seker weer gaan bly! Dit was heerlik!
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lydia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ozard Way, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Boulders Unit 404 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ozard Way, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf693c35f15493c79c80bfef390ed961e39a439cc48141d7b411e752f0dbc7bcb62fb8ad3e92d95c024898bc8f335b49b89b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 Ozard Way Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.5374042 31.2219025
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang