Successfully reported
+30

Breede Getaway

  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: ERF 211, Malagas, Breede river, Overberg, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 250 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Breede Getaway is in 'n rustige omgewing geleë. Hierdie vakansiehuis is die ideale wegbreek om van die stadsgewoel te ontsnap.

Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, 4 en suite-badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die hoof- en derdeslaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die vierde slaapkamer is onder en het 4 enkelbeddens vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n TV en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai.

Gaste kan op die pier ontspan en die rivier-uitsig geniet.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

4 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 54

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • ERF 211, Malagas, Breede river, Overberg, Wes-Kaap
  • Gaste dink Breede Getaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 250
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 250
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: ERF 211, Malagas, Breede river, Overberg, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb1ffb45e4d4d6d24a9838cbefc645655713a2321e9def5951024826786e2efe1e9cea3a7560c77a841af193372eef31d5d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250 per nag (plek vir 10) 19 5 1 5 ERF 211 Malagas Overberg Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.3034215997 20.611799955368
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang