Successfully reported
+15

The Brick House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2A Sandrivier Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

The Brick House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis 10 minute se stap vanaf die strand, winkels, restaurante en waterpark in Hartenbos, Mosselbaai, Wes-Kaap — ideaal vir 'n gesinswegbreek. Dit het 'n tuinarea en is ook langs die Amfiteater geleë.

Dié huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die oorblywende 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Gaste deel 2 badkamers, albei met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. 'n Etenstafel met sitplek vir 8 langs die kombuis is perfek vir gesinsmaaltye. Die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n slim-TV met toegang tot YouTube en Netflix, tesame met gratis WiFi.

Ontspan op die ruim patio, wat bykomende sitplek buite en 'n braai-area insluit - perfek om maaltye saam met geliefdes te geniet.

Gratis parkeerplek van die straat af is beskikbaar in 'n 24-uur sekuriteit-gepatrolleerde area.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tiana N
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik, netjies, rustig, pragtig modern 200% aan! Wat 'n absolute pragtige plek. Netjies skoon met alles wat 'n mens benodig! Veilig plek vir kinders...
Sien meer
Okt 2025
Frances F
Besigheidsreis
5.0
Skoon & netjies. Naby alles. 'n Moet bly plek. Vreeslik lekker gebly! Dit huisie is pragtig! Alles wat jy nodig het. Ons sien julle beslis volgende ja...
Sien meer
Okt 2025
Lungile M
Gesin met klein kinders
5.0
A home away from home! We had the most wonderful stay at this beautiful, modern place in Hartenbos! The attention to detail was incredi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Agnes Z
5.0
Ons het die huis verskriklik geniet. Die Brickhouse is die perfekte huis om 'n familie reunie suksesvol te maak. Dit is die perfekte kuier-kuierhuis! ...
Sien meer
Aug 2025
Philla L
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker, rustig, veilig. Ons het verskriklik lekker gebly. Het die rustigheid veral geniet.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antoinette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 2A Sandrivier Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Brick House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2A Sandrivier Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75793808dad3125aa0bffd00490298180602eeec7c81b4bb99c9226e0285dc5fe84c9809bea11150205494284f4cd645d7bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense 13 5 1 5 2A Sandrivier Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.121033474071 22.117121391996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang