Successfully reported

The Bridge Unit 31

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Brendon P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Perfect. Waiting for the next break to book again. Excellent stay. Would give this a 10 out of 10. Perfect stay. The only thing that needs attention is the aircon units. It wasn't working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
The Bridge Unit 31
Thank you, Brendon. The aircons have been working 24/7. Apologies for that. We have filled them with gas, so all good again.

Hester V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

The Bridge 31 in St Lucia is 'n goeie keuse. Baie gerieflike huisie met alles in wat nodig is. Lekker banke en goeie matras. Pragtige tuine en swembad. Gerieflik geleë ook. Stapafstand van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Penelope C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Blessed. Memorable and amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glennis D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Super and value for money. Very pleasant. We had everything that we needed. The location was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon C
Kort verblyf
4.6
Feb 2025

Very nice unit just needs some maintenance! Enjoyed the stay apart from the rain! (Nobody's fault).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Colleen
The Bridge Unit 31
Thank you, Sharon. Maintenance has been done.

Steve B
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Aug 2025

Ek het voorheen in puik plekke gebly - hierdie was teleurstellend agv bostaande. Eenheid is gerieflik, maar verskeie dinge wat dringend aandag verlang. Beide toiletstelle is gebroke. Twee rusbanke in die sitkamer is gebroke. Blinders in twee kamers is in vodde. Met aankoms was een rol toiletpapier in elke toilet en ons moes self koop na twee dae. Beide badkamers het 'n kakkerlakprobleem.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pw D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie gelukkig dankie. Lekker gebly. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fc M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Dit was ongelooflike goeie verblyf met baie vriendelike diens. Dit was ons tweede besoek (ook in 2022). The Bridge Unit 31 word beslis baie sterk aanbeveel vir 'n heerlike kuier op St. Lucia. Dit is beslis luukse verblyf teen 'n baie redelike tarief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Rustige rustyd. Ons het heerlik vakansie gehou. Skoon en netjies, tegemoedkomend en net lekker. Wees gerus en gaan hou 'n heerlike vakansie by The Bridge Unit 31 St. Lucia. Ons favourite plek in SA.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2023

All good. All good. Light in MES needed replacing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Colleen
The Bridge Unit 31
Thank you for booking with us. The lights have been sorted and are all now working.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Mckenzie Street, The Bridge complex, Unit 31, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ca4bb950b07845c0a32c9a3d47ec88de7b0d075b0d583f65336ef9844f5c4883a052cee3b179cdd2f5209d47d3a04f7a54a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 22 Mckenzie Street The Bridge complex, Unit 31 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.37214592949 32.411904505043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang