The Bridge Unit 31
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 22 Mckenzie Street, The Bridge complex, Unit 31, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            The Bridge Unit 31 is 'n selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks in St. Lucia. Hierdie kompleks is op die rivieroewer geleë en naby talle ander aktiwiteite in die dorp.
Dié woonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 6 gaste met 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede en derde slaapkamers deel die ander badkamer wat 'n bad en stort het.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met stoele, rusbanke en 'n TV. Hierdie area lei na 'n stoep uit.
Gaste het toegang tot die swembad en braai-area in die kompleks en veilige parkeerplek is beskikbaar. Hier en daar sal gaste 'n seekoei of twee kan sien wat saans op die grasperke wei.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Colleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 22 Mckenzie Street, The Bridge complex, Unit 31, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Bridge Unit 31 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 22 Mckenzie Street, The Bridge complex, Unit 31, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang