The Bridge Unit 59
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Mckenzie Street, The Bridge Apartment kompleks, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Brug Eenheid 59 - African Chic is in St. Lucia geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of klein gesin. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en bied slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelslaapbanke in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke sowel as 'n TV met Netflix, en 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook gratis WiFi-toegang geniet.
Daar is heerlike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf. Daar is 'n gemeenskaplike swembad waar gaste kan afkoel na 'n dag van verkenning.
Gaste het veilige parkering op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Arie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 22 Mckenzie Street, The Bridge Apartment kompleks, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Bridge Unit 59 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Mckenzie Street, The Bridge Apartment kompleks, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang