Successfully reported

The Bridgewing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Delmarie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gekuier. Baie lekker plekkie. Die oom en tannie was baie vriendelik, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
Julle uitstekende resensie word hoog waardeer! Dit was 'n plesier om julle te kon huisves!

Jaco C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Uitstekend, awesome, pynlik skoon en netjies, veilig, tuis, beste verwelkoming ooit. Die verblyf was uitstekend verby. Eienaar se gasvryheid is iets vir die boeke. Hy het ons tuis laat voel en dit was asof ons jare lange vriende is. Onder my top 5 verblyf op die webtuiste is hy defnitief nr 1. Hou so aan en well done.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
Baie dankie vir die uitstekende resensie. Ons waardeer dit baie. Hoop ons sien julle sommar gou weer.

Michael J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Uitsonderlik. Gerieflike vyfsterverblyf in 'n stil omgewing wat ook goed geleë is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
Baie dankie. Dié uitstekende resensie bring ons groot genot!

Michael J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Aangename verrassing. Uitstekende verblyf in 'n gerieflike omgewing. Vriendelike gasheer en gasvrou wat ingestel is op goeie diens. Weggesteekte juweel wat ek ontdek het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
Michael, baie dankie vir die uitstekende terugvoer! Ons hoop om jou gou weer te sien.

Andrit V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Ek en my man was in DBN vir besigheid en was baie impressed met die verblyf. Dit was heerlik, die eienaar is baie gasvry. Die fasiliteit is skoon, baie netjies en goed toegerus. Ons het 'n pragtige uitsig gehad oor die see en selfs dolfyne gesien in die vroegoggend. Ek sal Bridgewing definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
Baie dankie. Ons is baie bly dat julle lekker gebly het en hoop ons sien julle gou weer!

Liana M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Wonderful. In all my years of travelling, this is the warmest welcome I received. I felt welcome immediately and my stay there was more than excellent. Fanie and his wife are 2 wonderful, caring and professional people. The views are beautiful. In Afrikaans, there is a saying "'n pleister vir my siel". This describes it all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
Dis nou 'n 1ste klas resensie! Baie dankie, Liana! Ons hoop om jou sommar gou terug te kan verwelkom!

Hendrik V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Vir my doeleindes was dit perfek. Aangename verblyf wat naby is aan waar ek moes wees vir besigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
Baie dankie vir die uitstekende terugvoer! Veral omdat jy 'n gereelde gas is. Ons waardeer dit baie!

Erin B
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

I'll be back for sure. Lovely and accommodating hosts! The unit has everything you need to be comfortable. Great view and hearing the ocean was an added bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
It was a pleasure to host you, and the good review is much appreciated. Thank you, Erin!

Michelle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantastic, definitely going to book again. It was great. The view is amazing and the environment is so relaxing. Exactly what you need when you want to get away and chill for a few days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
Thank you for the great review, Michelle! You were great guests to host!

Liza R
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Uitstekend. Baie oulike plekkie. Baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer daar slaap. Beveel hulle beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
Liza, baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit word erg waardeer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fanie & Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 250 Dr Hoosen Haffajee Road, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bf6b32273a0d894bf1d625512fc6e138c56f1a4c98884173c04dfdc8a47eca20e940ff95d80feee11565cda6d711d53553e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 250 Dr Hoosen Haffajee Road Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.940283973441 31.002212047642
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang