The Browns' - Luxury Suites
Beskrywing
Dié suite is ideaal vir 'n paartjie en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gehaltelinne en -geriewe word verskaf. Die suite het ook ondervloerverhitting, 'n TV met satelliet-kanale, ’n DVD-speler, 'n Nespresso-koffiemasjien en ’n yskassie. Tee, koffie en peuselhappies word voorsien. Die WiFi werk met die Vodacom-netwerk en gaste kan op die WiFi inkoop deur die kuberkol op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die suites nie vir selfsorg toegerus is nie, en ons bedien nie maaltye nie. Maaltydbewyse buite die perseel kan op versoek bygevoeg word. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Rook is verbode. Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 75% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié suite bied 'n uitsig oor die tuin, ’n privaat ingang en slaapplek vir 2. Die suite het 'n koningingrootte-bed en het ’n en suite-badkamer met ’n dubbelwasbakeenheid, 'n groot bad, ’n stort en gehaltelinne en -geriewe word voorsien . Die suite het ook ondervloerverhitting, 'n TV met satelliet-kanale, ’n DVD-speler, 'n Nespresso-koffiemasjien en ’n yskassie. Tee, koffie en peuselhappies word ook voorsien. Die WiFi werk met die Vodacom-netwerk en gaste kan op die WiFi inkoop deur die kuberkol op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die suites nie vir selfsorg toegerus is nie, en ons bedien nie maaltye nie. Maaltydbewyse buite die perseel kan op versoek bygevoeg word. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Rook is verbode. Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 75% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié suite is ideaal vir 'n paartjie en het 'n koningingrootte-bed. Gehaltelinne en -geriewe word verskaf en die en suite-badkamer het 'n bad, 'n stort en 'n aparte toilet. Die suite het ook ondervloerverhitting, 'n TV met satelliet-kanale, ’n DVD-speler, 'n Nespresso-koffiemasjien en ’n yskassie. Tee, koffie en peuselhappies word ook voorsien. Die WiFi werk met die Vodacom-netwerk en gaste kan op die WiFi inkoop deur die kuberkol op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die suites nie vir selfsorg toegerus is nie, en ons bedien nie maaltye nie. Maaltydbewyse buite die perseel kan op versoek bygevoeg word. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Rook is verbode. Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 75% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié suite is gerieflik ingerig vir 'n gesin van 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 'n privaat badkamer en bied 'n lieflike uitsig oor Groot Zuikerboschkop. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gehaltelinne en -geriewe word voorsien en die badkamer het 'n bad, stort en aparte toilet. Die suite het het 'n TV met satelliet-TV, ’n DVD-speler, 'n Nespresso-koffiemasjien en ’n yskassie. Tee, koffie en peuselhappies word ook voorsien. Die WiFi werk met die Vodacom-netwerk en gaste kan op die WiFi inkoop deur die kuberkol op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die suites nie vir selfsorg toegerus is nie, en ons bedien nie maaltye nie. Maaltydbewyse buite die perseel kan op versoek bygevoeg word. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Rook is verbode. Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 75% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 279 Blue Crane Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang