The Browns' - Luxury Suites
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 21 Aug 2025 tot 17 Des 2026.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 279 Blue Crane Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
-
Vanaf
R2 000R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë net 'n kort entjie van die hoofstraat van Dullstroom, bied The Browns' - Luxury Suites verblyf in eksklusiewe suites en is ideaal vir paartjies, gesinne of groepe wat Dullstroom besoek.
Hierdie eiendom het 'n battery-rugsteunstelsel sowel as 'n kragopwekker.
Die gastehuis bied 'n keuse van eksklusiewe suites met privaat ingange, wat 2 tot 4 persone kan akkommodeer, of die hele huis kan op 'n selfsorgbasis bespreek word om tot 10 volwassenes en 2 kinders te akkommodeer ('n bykomende 6 gaste kan by die aangrensende Heritage Cottage Suites geakkommodeer word indien nodig). Die suites is gemeubileer met enkelbeddens, koningingrootte-beddens of koninggrootte-beddens, en het en suite-badkamers met baddens en storte. Elke suite is toegerus met 'n drankstasie wat 'n Nespresso-masjien, tee-seleksie, 'n ligte peuselhappie en 'n yskassie met melk en stil water insluit. TV's is toegerus met Netflix, en die WiFi is gratis en beskikbaar regdeur die eiendom.
Linne en geriewe van uitstaande gehalte word voorsien om te verseker dat u verblyf gemaklik en onvergeetlik is, en gratis toiletware, skeer- en sanitêre pakkies is gereed vir noodgevalle.
Gaste kan ontspan op die patio met uitsig oor die pragtige tuin, en daar is 'n groot skaduryke speelarea vir kinders met 'n klimraam en sandput. Veilige parkering binne die eiendom word gratis voorsien.
Dullstroom bied 'n verskeidenheid restaurante en aktiwiteite soos visvang en staproetes, en gaste kan die Dullstroom Natuurreservaat, Steenkampsberg Natuurreservaat en Verloren Vallei Natuurreservaat besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Grant Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 80
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 279 Blue Crane Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink The Browns' - Luxury Suites het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 279 Blue Crane Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang