The Bungalow Marloth
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1955 Mamba Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Bungalow Marloth is in Marlothpark en is 'n luukse selfsorgvlugsoord. Daar is nie heinings nie, en diere loop vrylik tussen die huise rond, wat dit 'n ideale wegbreek vir 'n gesin maak.
Hierdie oopplan-villa bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir kinders. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot die stoep met 'n sitarea en 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n privaat swembad.
Onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lauren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1955 Mamba Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink The Bungalow Marloth het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1955 Mamba Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang