Successfully reported
+19

The Bushwillow Jeffreysbaai

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Combretum Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Bushwillow Jeffreysbaai is 'n selfsorg-eenheid wat net 1,2 km van die see af geleë is. Die eenheid is goed toegerus en gerieflik gemeubileer vir 'n ontspanne vakansie vir 2.

Die eenheid beskik oor 'n oopplan-leefarea en 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is, met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n gasgeiser, so warm water is altyd beskikbaar. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster, tweeplaatstoof, oond, eetgerei, breekware en 'n gasbottel met kookgeriewe. Die eenheid is toegerus met sonkrag vir die ligte, WiFi en TV.

Daar is ook 'n platskerm-TV met DStv, asook gratis WiFi beskikbaar in die eenheid. Skuifdeure maak oop op 'n balkon met uitsigte oor die see in die verte. Die eenheid het 'n stoep met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Daar is ook veilige parkeerplek en die eenheid het sy eie privaat ingang.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Eloise A
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable. Comfortable and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Charlene O
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous! Dit was een van ons lekkerste kuiers ooit, stil atmosfeer, die pragtige omgewing en natuurlik het ons dit geniet. Die vriendelikste mense oo...
Sien meer
Jan 2024
Marelize C
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlike verblyf! Lieflike plekkie! Alles en meer wat mens kan dink om te benodig. Veilig en privaat. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. So...
Sien meer
Jan 2024
Helena G
Saam met lewensmaat
4.4
Fantasties. Vir seker lekker gebly. Rustig en regtig baie in my skik hoe die plek toegerus was.
Aug 2025
Letitia M
Saam met lewensmaat
4.2
Stunning view and well equipped unit. We really enjoyed our stay; the unit was clean with everything we needed and some extra special t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 36 Combretum Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Bushwillow Jeffreysbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Combretum Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0YTNjNzk0LTNiOWQtNDg4Ny04Nzg3LTFkMmI5NmZmOTc3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 36 Combretum Road Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.024922 24.919039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang