Successfully reported

The Cabin Accommodation

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Stephan J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Blerrie! Blerrie lekker! Regtig baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Erich L
Kort verblyf
4.4
Sep 2025

We will come back again. Very pleasant and bright. For misty Swakopmund a prerequisite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Was heerlik vir die selfsorg met buite braai en netjiese geriewe. Heerlik, dankie. Aangekom, dadelik gehelp en was 'n verrassing om te sien dat die foto van die cabin minder wys as wat jy kry. Daar is al die fasiliteite met ruim geriewe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hesmarie G
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Aug 2025

Ok. Was nie heeltemal soos geadverteer. Die uittrekbank is baie hard, daar was nie beddegoed vir die derde persoon of handdoek nie. Handdoeke was oud en een was vuil. Geen suiker, melk, tee, net koffie. Ralette het opgemaak vir alles, want sy het altyd ingespring en gehelp, maar ek dink die verblyf kort bietjie aandag vir die prys. Fotos glad nie soos die verblyf nie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Yvonne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Best Self-catering accommodation, real value for money. Very happy with our choice. Perfect accommodation for a couple, safe, secluded, perfectly situated against the fog and weather. All you need for a holiday stay. Most friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
The Cabin Accommodation
Thank you Yvonne for staying with us, Kind Regards, Johan

Monica F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Gesellige atmosfeer Eienaars vriendelik en hulpvaardig en gesels baie lekker. Kampeer plekkie baie netjies en gerieflik. Heerlik gebly en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
The Cabin Accommodation
Thank you Monica for staying with us at Cabin. Hope you enjoyed the rest of your holiday. Kind Regards, Johan

Aletta C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2022

Clean, safe and value for money and near by shop. We used Spar as our marker. Suggestion: One small cabin for clothes upstairs. More often towels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
The Cabin Accommodation
Thank you for staying with us, hope to see you again. Kind Regards, Johan

Rita B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2022

Very comfortable stay. Will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jomari E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Des 2022

Het al by meer gerieflike en beter toegruste plekke gebly. Breekware is ou en gechip en moet vervang word. Sponsmatras sonder springs.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Vencia M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2020

It was very peaceful. Only problem was I did not want to book the camp site but for a room so the people where very understanding. They gave me a room which was just perfect won't mind going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
The Cabin Accommodation
Thanks for staying with us, enjoy the rest of your holiday, Kind Regards, Johan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Heuschneider Street, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd343c13875575d49e1ca83c63cb2a9f0e37643ce0d690f866985a09762b6eb3717f522e9a8d6532f32a9e4031d6d09ba2cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 5 Heuschneider Street Swakopmund Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.67123052818 14.529176613989

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang