Successfully reported
+67

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 500 m from the R26, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm is oorkant The Cabin Farmstall op die R26 naby die klein Oos-Vrystaatse dorpie Clocolan geleë.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 3 selfsorgkothuise, Hope Cottage, Faith Cottage, Joy Cottage, Grace Rondavel en Peace Rondavel, en 'n plaashuis. Daar is 2 hutte, elk met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die plaashuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet, 'n kombuis, 'n eetarea, 'n sitkamer, asook 'n lapa en swembad. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n dubbelbed. Daar is 'n dubbelbed in die derde slaapkamer.

Die eiendom het ook sonkrag en WiFi is beskikbaar.

Elke kothuis kan óf 3 óf 4 gaste akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-slaaparea wat gemeubileer is met óf 'n koningingrootte-bed óf 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, 'n kombuis of kombuisie en 'n leefarea. Die 2 hutte het net 'n koffie- en teestasie, en geen kookgeriewe nie.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gerhard V
Gesin met tieners
5.0
Rustig, ruim, pragtige uitsigte, warm gasvryheid. Ons verblyf in die plaashuis was besonders aangenaam. Die huis is ruim, netjies en volledig toegerus...
Sien meer
Aug 2025
Anita B
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gebly, baie dankie. Pragtige perseel met die lekkerste outydse plaashuis gevoel, warm elektriese komberse en 'n vuurtjie wat vir ons gestook w...
Sien meer
Jun 2025
Juannet C
Gesin met tieners
5.0
Ons het dit baie geniet. So rustige plaas, pragtige uitkyk en goed toegerus.
Apr 2025
Ilonka B
Saam met lewensmaat
5.0
Puik en baie netjies en skoon. Baie lekker gebly! Sal definitief weer na hulle toe gaan.
Apr 2025
Thelma D
Gesin met tieners
5.0
Mooi uitsig, lieflike stoep, waarde vir geld! Die oornagkamer is pragtig ingerig met alles wat jy nodig het. Die groot stoep met die mooi uitsig oor d...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 500 m from the R26, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Gaste dink The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 500 m from the R26, Clocolan, 9735, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9251a10c4fb54a6c084532bf383b87549a3530f67d4ed44859884c880de42172dd80f494d7304be9ff7087f1a8f1a7ea24f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 500 m from the R26 Clocolan 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.957164704119 27.573677049373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang