Successfully reported
+42

The Cape Lodge

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 23 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Pelikaan Way, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R760 R646 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Cape Lodge bied gerieflike verblyf in 'n rustige woonbuurt in Upington naby die Desert Palace Casino. Dit is ideaal geleë vir sakereisigers en vakansiegangers.

Akkommodasie is beskikbaar in gesinseenhede, luukse eenhede en sake-eenhede. Die kamers het en suite-badkamers en is toegerus met lugversorging, DStv en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontbyt in die eetkamer teen 'n ekstra koste geniet.

Braaiplekke en veilige parkeerplek agter elektroniese hekke is beskikbaar aan gaste. 'n Karwasdiens is ook ingesluit. Upington Internasionale Lughawe is net 8 km van ons af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 175 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Anneline M
Saam met vriende
5.0
Gerieflike verblyf, netjies en skoon. Gerieflike oornag akkommodasie. Netjies en skoon.
Aug 2025
Arien K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Dis 'n baie lekker oornagplekkie oppad na Namibia.
Aug 2025
Jeniffer O
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Excellent enjoyable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Jpa D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en gerieflik gele, baie netjies en gerieflik. Capoe Lodge is 'n ideale blyplek as jy op reis is. Die plek is baie skoon en netjies en aan...
Sien meer
Aug 2025
Hennie L
Saam met lewensmaat
5.0
Kamer was baie netjies, en als wat ons opsoek was na. Veilig, en baie vriendelik. Verblyf was amazing!
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mizaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 175

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 18 Pelikaan Way, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Cape Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R760
R 760 R 646
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R760
R 760 R 646
per nag, vir 2 mense
Vanaf R760
R 760 R 646
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Pelikaan Way, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0YzQ2MjQ3LWI5YWUtNDFmOC1iOTdkLTVlMzRjYzc4ZGQ4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R760 nouVanaf R646 per nag, vir 2 mense 175 5 1 5 18 Pelikaan Way Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.436966788328 21.287386158861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang