Three Boutique Hotel
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3 Flower Street, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 563 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Three Boutique Hotel bied stylvolle B&B-verblyf in Oranjezicht, Kaapstad – 'n gewilde internasionale toeristebestemming.
Die hotel beskik oor elegante kamers, elk met slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort of slegs 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief. Kamers is toegerus met lugversorging, 'n lessenaar, 'n elektroniese kluis, 'n haardroër, WiFi, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Kamerdiens is beskikbaar.
Gaste kan ontspan by die swembad, in die knus gaste-sitkamer ontspan, of 'n drankie by die kroeg geniet. Masserings en skoonheidsbehandelings is beskikbaar op afspraak. Veilige parkering, lughawe-vervoer en wasgoeddienste word voorsien.
Three Boutique Hotel is sentraal geleë, slegs 550 m vanaf die Gardens Winkelsentrum, wat restaurante, banke, supermarkte en boetieks bied. Dit is 4 km vanaf die CTICC, 5 km vanaf die Tafelberg-kabelkar en Kaapstad-stadion, en 6 km vanaf die V&A Waterfront.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lion Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 165
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 3 Flower Street, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Three Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3 Flower Street, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang