The Capital 15 on Orange
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 262 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Orange Street and Greys Pass, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R3 245 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Capital 15 on Orange bied B&B en is geleë in Gardens, Kaapstad. Die hotel bied 'n gerieflike basis vir óf 'n ontspannings- of korporatiewe oornagplek vir gaste.
Verblyf by The Capital 15 on Orange bestaan uit verskeie individueel versierde hotelkamers en woonstelle wat tot 2 persone in elk kan akkommodeer. Elke kamer en woonstel beskik oor 'n en suite-badkamer met geriewe. Elke kamer het lugversorging, 'n 55-duim-slim-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.
Die hotel spog met gratis WiFi-toegang, 'n gastesitkamer en kroeg wat goed toegerus is, 'n kafee, 'n swembaddek; 'n ten volle werkende spa, 'n goed toegeruste fiksheidsentrum, en konferensiekamers wat gehuur kan word vir besigheid of spesiale geleenthede soos partytjies of troues.
Concierge-dienste, wasgoed; oproep dokters en tandartse; kamerdiens, valet, sowel as komplimentêre pendelvervoerdienste is by die hotel beskikbaar, om maar 'n paar te noem.
Die Capital 15 On Orange Hotel is 2,5 km vanaf die CTICC en ongeveer 20,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 56
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Corner of Orange Street and Greys Pass, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink The Capital 15 on Orange het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 262 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Orange Street and Greys Pass, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang