The Capital 15 on Orange
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 262 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Orange Street and Greys Pass, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R3 245 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Capital 15 on Orange bied B&B-verblyf in die Tuine in Kaapstad. Die hotel bied 'n gerieflike basis vir vakansiegangers en sakereisigers.
Verblyf by The Capital 15 on Orange word in verskillende hotelkamers en woonstelle met slaapplek vir 2 gaste aangebied. Elke kamer en woonstel het 'n en suite-badkamer met toiletware, lugversorging, 'n slim-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en ander luukshede.
Die hotel spog met gratis WiFi, 'n gaste-sitkamer, 'n kroeg vol voorraad, 'n kafee, 'n swembaddek, 'n volledig toegeruste spa, 'n goed toegeruste fiksheidssentrum en konferensiekamers wat vir sake of spesiale geleenthede, soos partytjies of troues gehuur kan word.
Concierge-dienste, wasgoeddienste, dokters en tandartse op bystand, kamerdiens, skoonmaakdienste en gratis pendeldienste is by die hotel beskikbaar.
Die Capital 15 On Orange Hotel is 2,5 km van die KIKS af en ongeveer 20,5 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 57
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Corner of Orange Street and Greys Pass, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink The Capital 15 on Orange het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 262 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Orange Street and Greys Pass, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang