Successfully reported
+31

The Capital Mbombela

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 292 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Penny Gum Street, West Acres, Mbombela, 1211, Mpumalanga
  • Vanaf R2 225 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Capital Mbombela bied 'n luukse wegbreek en gesofistikeerde verblyf. Gaste kan die hotel as basis gebruik om die omgewing te verken en, aangesien The Capital Mbombela langs die I'langa Mall in West Acres geleë is, het gaste maklike toegang tot inkopie-geleenthede en die stadion.

Verblyf word in 100 kamers gebied en dit sluit Standaardkamers en Eenslaapkamer-woonstelle in. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed met perkallinne en kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Die en suite-badkamers het elk 'n stort en/of 'n bad, 'n dubbelwasbak, verhitte handdoekrelings, komplimentêre toiletware en badhanddoeke. Daar is ook gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV in elke kamer.

Gaste kan by een van die restaurante of kroeë op die perseel sit en kuier, in die gaste-sitarea ontspan, die komplimentêre WiFi benut of die binnenshuise gimnasium benut. The Capital Mbombela bied verskeie besonderse ervarings en portier- en pendeldienste is beskikbaar.

Die hotel se nuutste konferensiesentrum is een van die grootste in die stad en spog met 'n uitstekende ontwerp en die nuutste, ingeboude tegnologie.

Aangesien The Capital Mbombela in die hartjie van die stad geleë is, kan gaste hul besoeke aan verskeie restaurante, skemerkelkiekroeë, musiek- en vermaakgeleenthede beplan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Gregg K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Soos altyd, beste plek in Nelspruit!
Jul 2025
Elmarie V
Saam met lewensmaat
4.8
Die hotel is duur, maar alles was baie skoon, netjies en smaakvol. Ons het baie lekker gebly.
Jul 2025
Alison K
Gesin met klein kinders
4.6
Perfect for rugby at Mbombela Stadium. Really festive for the rugby! Shuttle bus from Ilanga Mall just around the corner to get to the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Vanessa D
4.4
Mooi en skoon. Baie naggeraas. Hotel ontvangs het nie my besprekingsnr. vanjulle erken nie. Moes die verleentheid ervaar en met 'n geruime tyd en vele...
Sien meer
Jun 2024
Alisha G
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gekuier. Diens was puik en die plek is baie mooi en netjies. Die kamers is ook baie mooi.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 53

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 4 Penny Gum Street, West Acres, Mbombela, 1211, Mpumalanga
  • Gaste dink The Capital Mbombela het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 225
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 225
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 225
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 292 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Penny Gum Street, West Acres, Mbombela, 1211, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ca261bd680091d261363f38814f53ef61dbaf73f8306535acb8333830ac1d7f9b8e9680745936cadb5bc0f6461d7e709e13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 225 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 4 Penny Gum Street West Acres 1211 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4676957 30.9566247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang