Successfully reported
+21

The Capital Mirage 704

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Chiappini Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 734 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Capital Mirage 704 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van die nuwerwetse De Waterkant-area in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid sake- en ontspanningsgeriewe en is ongeveer 21 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dié woonstel op die sewende verdieping het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 of 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en daar is 'n slaapbank in die leefarea vir 1 of 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die volledig toegeruste kombuis het toebehore om maaltye te kook, insluitend breekware, eetgerei, kooktoebehore, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien vir gerief. 'n Strykyster en 'n strykplank is ook beskikbaar.

Die aangrensende oopplan-leefarea het lugversorging en beskik oor 'n slim-TV wat aan die gratis vesel-Wi-Fi gekoppel is, sodat gaste media kan stroom. Die sitkamer het 'n skuifdeur wat na 'n klein sonnige balkon oopmaak. Die woonstel het ook 'n skootrekenaargrootte kluis om waardevolle items in te bêre.

'n Veilige, toegewyde parkeerplek is aan hierdie woonstel in die gebou toegewys. Boonop spog die gebou met 'n gimnasium, 'n swembad op die dak en die bekende Sky Bar. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit 'n rugsteunkragopwekker het.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 79

Resensies 328

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 40 Chiappini Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Capital Mirage 704 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 734
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 734
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 734
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Chiappini Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4025ee813e4563dba19c4967e17dbe7135180ff9f45bc668f5e62bed681a5f8aaa4a82b6a947b84f720d3d32c9bfd614cd91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 734 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 40 Chiappini Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.917381286621 18.417850494385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang