Successfully reported
+44

The Capital Mirage

  • Kapasiteit: 134 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Chiappini Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 750 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Capital Mirage bied B&B-verblyf in De Waterkant in Kaapstad. Die hotel is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid sake- en ontspanningsgeriewe en besienswaardighede in en om die middestad en Atlantiese kusgebied.

Verblyf by The Capital Mirage word in verskillende gerieflike ateljeewoonstelle en woonstelle aangebied. Elke woonstel is uniek versier en beskik oor oopplan-leefareas of aparte slaapkamers met ekstra lang beddens, en en suite-badkamers of privaat badkamers. Elke woonstel het 'n goed toegeruste kombuisie of kombuis met die basiese toerusting om maaltye voor te berei. Die meeste van die woonstelle spog ook met wasgoedgeriewe.

Daar is ook gratis WiFi, lugversorging, 'n kluis, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in elke woonstel.

Ontbyt is ingesluit en word in een van die 2 restaurante in die hotel bedien. Die restaurante bedien ook fynproewersmaaltye, soesji en braaigeregte. Gaste kan ook maaltye in hulle woonstelle geniet. Die hotel spog ook met 'n kroeg vol voorraad, 'n gastesitkamer, 'n seisoenale plonspoel, 'n goed toegeruste gimnasium, 'n skoonheidsalon en 'n dagspa met 'n verskeidenheid behandelings.

Beperkte wasgoeddienste, 'n 24 uur-ontvangstoonbank, daaglikse skoonmaakdienste en gratis kelderparkeerplek met 24 uur-sekuriteit is ook beskikbaar.

Die Capital Mirage is minder as 500 m van die middestad af, minder as 2,5 km van Groenpunt en die V&A Waterfront af, en minder as 21,5 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Gimnasium
Spa
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 57

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 40 Chiappini Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Capital Mirage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 134 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Chiappini Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb31136ebb7ce544e2636a60e24899dea9555dd419c7b480a89e48d8d0982da02fd2306f6f94d48c7f70e87392ef28082cf1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 40 Chiappini Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9175825487 18.417764169311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang