Successfully reported
+17

The Capital Pearls

  • Kapasiteit: 212 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 520 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Capital Pearls bied bed-en-ontbyt en is in Umhlanga geleë. Die hotel is ideaal geleë binne 200 m van die Whalebone Pier en Umhlanga Beach.

Verblyf by The Capital Pearls bestaan uit verskeie woonstelle, wat tussen 2 en 6 persone kan akkommodeer. Hierdie suites bestaan uit 'n oopplan-leefarea of aparte slaapkamers met privaat badkamers; sommige van die woonstelle spog met 'n sitkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Daarbenewens bevat elke woonstel lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met geselekteerde hotel DStv-kanale, 'n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die hoofrestaurant bedien, waar ander heerlike maaltye bestel kan word; kamerdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die hotel spog met 'n oord-swembad en kroeg, 'n speelarea vir kinders, 'n Planet Fitness Gym, waartoe gaste gratis toegang het, sowel as moderne konferensiegeriewe om te huur.

Daar is ook 'n winkelsentrum met 60 winkels en 16 restaurante op dieselfde blok as die hotel. Die Capital Pearls is binne 17 km van King Shaka Internasionale Lughawe geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Thembalekhaya M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. It was very nice, we felt at home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Betachem H
Besigheidsreis
5.0
Beautiful place to stay with excellent service received. Couldn't ask for a better stay. Service is excellent. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Betachem H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie veilige en vriendelike omgewing om te bly, sal vir seker terug gaan. Baie lekker gebly, dankie.
Mei 2024
Betachem H
5.0
Uitstekende verblyf! Baie veilig gevoel en uitstekende diens ontvang. Was 'n wonderlike week van verblyf.
Apr 2024
Boitumelo M
Saam met vriende
4.6
Delicious breakfast! Amazing! Close to a shopping centre and within walking distance to the beach. Very convenient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 53

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 6 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Capital Pearls het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 520
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 520
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 212 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA898d9c58098ab91c7dd02178f7c57c5f6b6fcdd69f54a671fa9dea6d96ebb21808854937e395d904d57a02d5044274bcf78f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 520 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 6 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.725199954906 31.086668888816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang