The Caravan @ Uitspanoord
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barry Street, Barkley West, 8375, Noord-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Caravan @ Uitspanoord is 'n selfsorg-eenheid tussen ander eenhede op die oewer van die Vaalrivier in Barkly-Wes, 'n oulike dorpie langs die N12 noordwes van Kimberley.
Die karavaan bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die ablusieblok is reg langs die karavaan en het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gaste moet hul eie linne en handdoeke saambring.
Die karavaan het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, braaipan, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en Openview wat deur die hoofhuis beheer word.
Buite is daar 'n stoep met sitplek en 'n braai-area. Gaste kan lekker langs die swembad of op die rivieroewer ontspan en die water met 'n kano of 'n roeiski aandurf.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Johanna Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 32
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Barry Street, Barkley West, 8375, Noord-Kaap
- Gaste dink The Caravan @ Uitspanoord het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barry Street, Barkley West, 8375, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang