Successfully reported

The Cedars Bed and Breakfast

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Annelie G
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Sal beslis aanbeveel. Het baie lekker gebly, netjies. Die 'borrel/spa bad' het nie gewerk nie, wat so bietjie teleurstellend was, maar in gedagte gehou, baie bad daar wat sal als daar uitkom as dit nie goed skoongemaak word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
The Cedars Bed and Breakfast
Dankie vir die terugvoering. Sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms.

Roxette L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Dankie vir heerlike verblyf, sal vir seker weer by julle boek. Geen klagtes nie, alles was mooi skoon en Sandra het ons baie vriendelik verwelkom. Die uitbreiding was stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenneth P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Comfortable, cozy, quiet and safe. Stay was good, the accommodation was comfortable and clean. Check-in and check-out were very easy. The setup of Cedars is very cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
The Cedars Bed and Breakfast
Thank you for the review. Looking forward to welcoming you again in the future.

Philip N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie gasvry en aangesien dit meer hotel as gastehuis is, voel dit soos vakansie. Uitstekend. Skoon, netjies, heerlik rustig en veilig. Ook baie goed geleë om in Pretoria, Pretoria Oos en Midrand besigheid te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christi V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld, ontspannend en beleefde goeie gasheer. My vriendin en ek het vreeslik lekker gebly, die swembad elke dag geniet en heerlike ontbyt soggens gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
The Cedars Bed and Breakfast
Baie dankie vir die resensie, Christi. Sien uit om julle weer by ons te verwelkom in die toekoms.

Malgas M
1 nag
4.6
Feb 2024

Fantastic. Great evening at the guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lenie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Very pleasant. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carli V
1 nag
4.8
Mrt 2023

Vriendelik en gerieflik. Dankie Dalene vir jou gasvryheid en vriendelike hulp. Ek het laat die aand ingekom en Dalene het vir my presies verduidelik hoe om in en uit te beweeg sowel as die loadshedding-skedule vir my aangestuur. Ek sal weer by julle kom bly as ek in die omtrek is, dit is in 'n veilige area en naby eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annatjie H
1 nag Besigheidsreis
4.6
Aug 2023

Beste ligging. The Cedars Bed and Breakfast het voldoen aan al ons verwagtinge.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Cedar Avenue, Clubview X2, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ff65bcfcddf53b2347b11539b86b02bf0e30583d828fa0c711b16e416537de0e52eb09d69db157f552acdf6c98accdaf8b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 2) 81 5 1 5 11 Cedar Avenue Clubview X2 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.823258 28.156489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang