Successfully reported
+36

The Manson's Thaba Eco Village

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 0A Kliprivier Drive, Thaba Eco Village, Johannesburg South, 2053, Gauteng
  • Vanaf R2 184 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Manson's Thaba Eco Village is 'n selfsorgwoonstel in die omgewingsvriendelike Thaba Eco Village in Johannesburg-Suid, Gauteng. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike verblyf terwyl hulle op hul besoek is.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers, albei met en suite-badkamers. Die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n balkon met buitemeubels en 'n braai, 'n gemeenskaplike swembad, 'n restaurant op die perseel, 'n spa, 'n buitelug-fiksheidsarea, 'n roeibaan, gratis parkeerplek op die perseel en vele meer. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 0A Kliprivier Drive, Thaba Eco Village, Johannesburg South, 2053, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 184
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 184
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 184
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 0A Kliprivier Drive, Thaba Eco Village, Johannesburg South, 2053, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c4c2485c465e78e6e6e5892a03d60123d33d456003f498db08271c4d283f156948d417497f71f7e40889cca90e3296c3a39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 184 per nag (plek vir 4) 0A Kliprivier Drive Thaba Eco Village 2053 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.300316591321 28.047658405395

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang