Successfully reported
+22

The Clansthal Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Strathcona Drive, Clansthal, Ezembeni, 4170, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

The Clansthal Beach House is in 'n bewarea in Clansthal en is die ideale plek vir 'n gesin of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek weg van die stadsgedruis. Die huis is 50 km vanaf Durban en het 'n groot kuierarea buite met 'n pragtige see-uitsig. Die huis is ook naby die see.

Hierdie lieflike huis beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en bied slaapplek aan 12 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die vyfde slaapkamer het 1 tripelstapelbed en 1 enkelbed. Daar is 'n slaaparea met 2 enkelbeddens, 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het net 'n bad en die derde badkamer het net 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 2 yskaste, 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die leefarea het gemaklike rusbanke en lei na die kuierarea buite met 'n pragtige see-uitsig.

Die stoep het 'n etenstafel met stoele wat lei na die dek met 'n swembad en draagbare braaigeriewe. Die huis is in 'n groot subtropiese tuin en daar is meer as 50 voëlspesies. Kinders en honde kan lekker in die tuin baljaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nikki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 82 Strathcona Drive, Clansthal, Ezembeni, 4170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Clansthal Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Strathcona Drive, Clansthal, Ezembeni, 4170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA182648126bea96ae441aba0aa51e0f0c174db53cbab88fd8f947f9371e262383e8c9be22ec83bcc14db7ebafb06e66ce520c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 82 Strathcona Drive Clansthal 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.2416022 30.780719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang