The Clarens Country House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 213 Clarens Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Clarens Country House is geleë op die Clarens Gholf- en Ontspanningslandgoed. Oorspronklik 'n skaapkop op 'n ou plaas, is hierdie eeu-oue historiese gebou heeltemal herontwerp as luukse selfsorgverblyf met uitsigte oor 'n groot voëlryke tuin.
Die Clarens Country House bied 4 en suite-selfsorgwoonstelle. Die Bosman-, Ouhout- en Wildeals-suites het elk 'n volledig beglaasde veranda/sonkamer, golwende grasperke en 360-grade-uitsigte. Die Shepherd's Loft is 'n aparte, privaat suite, ideaal vir 'n romantiese wegbreek. Die Clarens Country House is 5 minute se stap vanaf die dorpsplein, wat van die beste winkels, restaurante en kunsgalerye in die land bied.
Gaste by die Clarens Country House speel gholf teen plaaslike tariewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Toni Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 213 Clarens Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink The Clarens Country House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 213 Clarens Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang