Successfully reported

The Pot

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Eddie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal weer, gasheer, 'n dame was stunning, maklik bereikbaar. Puik experience! Tweede besoek, kamer was opgeknap, lekker stil in aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlise Kloppers K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Alles wat jy nodig het vir kort verblyf. Baie sentraal geleë. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natanja D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlik en gesellig. Baie goeie ligging. Dit was heerlik, genoeg ekstra komberse vir die koue, lekker warm water en alles wat mens sou kon nodig hê. Baie vriendelike diens. Sal weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie goeie ligging in 'n stil buurt. Ons het baie lekker gebly. Die enigste ding wat gepla het, was dat ons nie altyd warm water gehad het om te stort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Quiet and well maintained. Lovely, clean and friendly owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Gemaklik, veilig en gasvry. Baie lekker gebly, veilig en welkom gevoel. Gasvrou is sprankelend en laat mens soos familie voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda S
1 nag
5.0
Jun 2025

Heerlike, huislike kuier! Baie lekker gebly. Vriendelike diens, alles gehad wat ons nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné E
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Baie rustige en veilige omgewing. Gastehuis was skoon en netjies. Baie lekker gebly. Gerieflik en voldoen aan alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Baie oulike eenheid, ideaal geleë. Baie vriendelik ontvang. Heerlik gebly, pragtige en veilige eenheid en omgewing. Sal definitief weer teruggaan. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner B
1 nag
5.0
Apr 2025

Ongelofelike verblyf. Wat 'n ongelooflike plekkie. Was so mooi en skoon. Suritha is so gasvry en vriendelik. Sal definitief die Pot in die toekoms weer bespreek en aan mense voorstel. Baie gerieflik geleë naby aan Sunbet Arena waar ons 'n vertoning gaan kyk het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Suritha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 103

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R950
R 950 R 760
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R950
R 950 R 760
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
R 950 R 760
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 267 Arizona Crescent, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0bee818503d77ee48d1e112fcc501d6199a665b5a9e2f4cde83dc44340c380fea9e35b685a170b66c58bde80b58d810f5b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 6) 100 5 1 5 267 Arizona Crescent Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.773867260822 28.310960933135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang