Successfully reported
+14

The Close

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Hunters Close, Bridgemeade, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Close bied gerieflike verblyf aan 3 gaste wat op soek is na 'n rustige oornagplek in Bridgemeade, Gqeberha (Port Elizabeth).

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, broodrooster, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. WiFi word ook voorsien.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. Of gaste nou vir besigheid of ontspanning reis, hierdie huis bied gerieflike verblyf.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sinovia Nadine A
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Wonderful stay as always, this is our home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Leonie R
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig & gerieflik. Baie gerieflik & veilig. Die plek is baie netjies. Sal weer daar bly.
Aug 2025
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike woonstel. Baie lekker gebly. Baie ruim woonstel met veilige parkering.
Jul 2025
Ferran D
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was very nice, will most definitely be going back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Jaques C
Besigheidsreis
5.0
Clean and neat. My stay at The Close was worth every cent. The host is friendly and accommodating. Safe parking for my vehicle was prov...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alex Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 47 Hunters Close, Bridgemeade, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Close het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Hunters Close, Bridgemeade, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA845162765eea1c9e51f1e49e88f7426a9f23435d002f6623acb45f6d2f5798fba49c53a31bdbd65499342b6d55b533560bba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 17 5 1 5 47 Hunters Close Bridgemeade 6025 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.934548024314 25.480653415213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang