Successfully reported
+28

The Clubhouse on 37th

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 37th Street, Shelley Point, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Clubhouse on 37th is die uiteindelike wegbreekplek op die gholfbaan in Shelley Point Estate. Hierdie eiendom is in die hartjie van St Helenabaai geleë en is 'n ideale opsie vir 'n wegbreek saam met vriende en familie aan die Weskus.

Dié dubbelverdieping-eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die eerste 2 slaapkamers is albei ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale eiland met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix en YouTube. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Die boonste vlak het ook 'n see-uitsig in die verte.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jessy T
Saam met vriende
5.0
Amazing. Beautiful house to stay for a weekend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Heinrich B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en die plek om te rus met alles wat jy nodig het. Heerlik gebly. Daar was regtig alles wat ons nodig gehad het. Die behuising was baie ...
Sien meer
Okt 2025
Michelle A
Gesin met tieners
5.0
Beautiful home, well equipped. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Angel H
Gesin met tieners
5.0
Peaceful and comfortable. I really enjoyed my stay. The house is spacious, comfortable, and has everything you need. The area is peacef...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Pieter S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese verblyf. Ons het baie lekker gebly. Ruim areas en rustige verblyf. Julle sien ons beslis weer.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 91

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 19 37th Street, Shelley Point, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Clubhouse on 37th het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 37th Street, Shelley Point, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15ea1cfc1abda5036dec501d42d9efda254edd31eb1b65ceeab8d769c906fab4ff19b8227476b409124c10f7476a948c3a8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 19 37th Street Shelley Point 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.712445522424 17.969999557303
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang