Successfully reported

The Coral Tree Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Amelia S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Perfek 1ste klas. Heerlik gebly. Baie gerieflike kamers. Mooiste interior decor. Baie vriendelike gasvrouens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
The Coral Tree Guesthouse
Hi Amelia, was net 'n plesier om julle hier te hê. Baie dankie vir die mooi terugvoer. Sien gou weer!

Marchel K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Hulle kliënte diens is van die beste wat ons al ervaar het! Dit was uit die boeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niël V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Mooi en skoon. Daar is nie bed en breakfast op Saterdagoggend nie, wou graag gehad het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Engela K
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Pragtige plek en die vriendelikste diens. Die plek is so mooi en netjies. Regtig 'n lieflike plek. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ek kan definitief die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
The Coral Tree Guesthouse
Hi Engela, dit was 'n plesier om julle hier te hê. Dit sal lekker wees om julle weer volgende jaar, selfde tyd te sien. Vriendelike groete, Annalie & Leandi

Tjaart V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Sien sterre. Puik verblyf. Netjies en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 540
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 540
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Marula Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6d46418064e8e7b1a7e34a92fd38c367556345266c4e0874b44cf9c72f6c8dec1b7b1dc54372ac5044a2f7238ed6d0c39d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 2 Marula Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.476580919772 30.955479038029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang