Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Sep 2025 tot 30 Okt 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R43 Road, Nuwejaarsrivier Farm, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 800R3 230 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Nuwejaarsrivier Farm Cabins bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike kothuis op 'n werkende plaas sowat 4 km vanaf Arabella Gholfbaan in Kleinmond.
Die eenhede beskik oor 2 eenhede wat saam bespreek kan word. Elke eenheid het óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens, 'n en suite-stort, wasbak en 'n toilet. Verder het elke eenheid 'n koffiestasie en 'n yskas.
Die hoofeenheid (Lapa) dien as die kuierarea en het 'n goed toegeruste kombuis, binnebraai, buitebraai, pizza-oond en 'n houtvuurwarmbad.
Hiér kan gaste die plaaslewe en die skoonheid van die Overbergse kusstreek ervaar. Die plaas is ongeveer 24 km vanaf Hermanus en 11 km vanaf Kleinmond. Aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan- en bergfietsryroetes, walviskyk, haaihokduik, gholf en wynproe in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 50
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R43 Road, Nuwejaarsrivier Farm, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Nuwejaarsrivier Farm Cabins het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R43 Road, Nuwejaarsrivier Farm, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang