Successfully reported

Annie's Selfcatering Accommodation

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Susan Y
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vriendelik en netjies en baie sentraal geleë. Vriendelik en netjies en baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca S
1 nag
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly, dankie. Netjies en goed toegeruste verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Sakpas! Ek het lekker gebly. Geleë in 'n pragtige area. Warme ontvangs en alles wat ek nodig gehad het. Selfs toe ek 'n item agtergelaat het, kon ek die eienaar maklik kontak om dit vir my terug te koerier! Uitmuntende kliëntediens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Was great. Perfect for what we needed for 2 nights stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Superb and excellent. Everything was excellent. Quite neat. Only if they can improve the garage. It is narrow and we were travelling with a big vehicle. The owner is very kind, warm, and willing to assist any time. We would come and stay again; it's a place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siseko K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

The area is nice, quite safe and near the beach. Awesomeness not far from the shops, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Heerlike oorslaapplekkie, dankie! Baie vriendelike ontvangs. Plek is groot en netjies. Dankie vir die moeite!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Nadria
Annie's Selfcatering Accommodation
Baie dankie. Opregte waardering vir 'n goeie review.

Petra M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2025

Die plekkie was regtig meer as wat ons verwag het. Baie oulik, privaat van ander. Die plekkie was regtig meer as wat ons verwag het. Baie oulik, privaat van ander eenhede, en stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
4.0
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jacobus B
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jul 2025

Veilig en skoon. Die gasheer was vriendelik en behulpsaam, kommunikasie was goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nadria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Sara Ave, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhYmFiZjExLTU1YzMtNGU1Yy1hYmQ1LWY2MTFlMmUzNGY4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 31 Sara Ave Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.85595 25.63447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang