Successfully reported
+14

Annie's Selfcatering Accommodation

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Sara Ave, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Annie's Selfcatering Accommodation is in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap geleë.

Verblyf wat aangebied word, bestaan uit 'n selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers, 'n selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer, 2 enkel-/dubbelkamers en 'n volledig toegeruste selfsorgkamer. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, hul eie ingang en 'n badkamer met 'n stort.

Ander geriewe sluit parkeerplek van die straat af, 'n draagbare braai en gratis WiFi in.

Ideaal geleë 1 km vanaf die N2, 500 m vanaf die hoofswemstrand, 5 km vanaf Aldo Scribante-baan, 13 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) se middestad, 18 km vanaf die lughawe, Winkelsentrum en Swartkopzrivier is binne stapafstand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Susan Y
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik en netjies en baie sentraal geleë. Vriendelik en netjies en baie sentraal geleë.
Okt 2025
Bianca S
5.0
Baie lekker gebly, dankie. Netjies en goed toegeruste verblyf.
Jul 2025
Pieter S
5.0
Sakpas! Ek het lekker gebly. Geleë in 'n pragtige area. Warme ontvangs en alles wat ek nodig gehad het. Selfs toe ek 'n item agtergelaat het, kon ek d...
Sien meer
Mei 2025
Neels L
Saam met vriende
5.0
Was great. Perfect for what we needed for 2 nights stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
William N
Saam met lewensmaat
5.0
Superb and excellent. Everything was excellent. Quite neat. Only if they can improve the garage. It is narrow and we were travelling wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nadria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 31 Sara Ave, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Annie's Selfcatering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Sara Ave, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhYmFiZjExLTU1YzMtNGU1Yy1hYmQ1LWY2MTFlMmUzNGY4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 31 Sara Ave Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.85595 25.63447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang