The Cove
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 7
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 140 Church Street, Mariners Village, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R6 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            The Cove is 'n bekoorlike dubbelverdieping selfsorghuis geleë in die veilige Mariners Village Estate in Westcliff, Hermanus. Die eiendom bied gemaklik slaapplek vir tot 6 gaste en is stapafstand van die bekende kranspad.
Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en het sy eie badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die volledig toegeruste kombuis bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek en eetarea.
Bo bied die uitgestrekte sondek 270-grade uitsigte oor die see en berge. Buite sluit die eiendom 'n goed versorgde tuin, 'n beskutte patio en 'n ingeboude braaiplek in. Bykomende geriewe sluit veilige parkering en WiFi in.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                
                            Hermanus Homes
                            Holiday
                        
                                    
Eiendomme 13
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 140 Church Street, Mariners Village, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 7
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 140 Church Street, Mariners Village, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang