The Cowshed
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 8 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Grewe Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Cowshed is 'n smaakvol versierde en knus kothuis wat ideaal geleë is in die rustige dorpie McGregor en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek aangesien dit 'n privaat binnehof met 'n plonspoel het.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n aparte slaapkamer wat gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed sowel as 'n staanwaaier. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne, handdoeke en badseep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis sluit komplimentêre tee, koffie, suiker, sout en peper in. Verder is daar 'n etenstafel met sitplek vir 2 sowel as 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die dubbeldeure is die privaat binnehof wat 'n tafel en stoele asook braaigeriewe insluit. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Komplimentêre braaihout en vuuraanstekers word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 8 Grewe Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Gaste dink The Cowshed het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Grewe Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang