Successfully reported
+10

The Cozy on Albert

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 164 Albert Street, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Cozy on Albert is in 'n stil en rustige deel van Waterkloof geleë. Dit is ideaal geleë naby die Groenkloof Lewenshospitaal, winkelsentrums, skole en sportfasiliteite.

Hierdie 1-slaapkamer-eenheid bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is en suite en beskik oor 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het 'n gemaklike sitarea wat met 2 gemaklike rusbanke gemeubileer is en beskik oor 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eiendom is in 'n toegangsbeheerde area van Waterkloof met goeie sekuriteit, en gaste kry veilige parkeerplek agter hekke.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nandie M
Besigheidsreis
5.0
Netjies, skoon, gerieflik. Gerieflik, netjies en skoon.
Sep 2025
Anita D
Saam met lewensmaat
5.0
Selfde as bo. Goed ingerig, baie stil en rustig. Veilig.
Jul 2025
Delmar D
5.0
Sal weer gebruik. Skoon en netjies, soos geadverteer.
Apr 2025
Louise U
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly. Skoon, netjies en veilig.
Apr 2025
Debbie V
5.0
Oulik. Baie vriendelike mense. Pragtige kinders. Dankie vir die gasvryheid en goeie ontvangs. Verblyf heerlik en rustig. Veilige omgewing.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 164 Albert Street, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink The Cozy on Albert het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 164 Albert Street, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA887ccbeb481318ecd90a57e236887b0b2d27e0662007aafbdcaa6422a4b9e0e08a1fea30ab470f760e3599fdb00462357775?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 164 Albert Street Waterkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.780605000265 28.228160090144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang