Successfully reported

The Craft Guesthouse in Potchefstroom Unit 2

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Althea V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very good. They had everything we needed. It is a beautiful apartment in a nice quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irmgardt W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gerieflik en ruim. Baie skoon en netjies. Was baie rustig en stil, en alles wat jy nodig het is in die kombuis. Was ook baie maklik en gerieflik gewees om die sleutels te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Privaat en in rustige area. Verblyf baie skoon en netjies. Baie lekker gebly. Privaat en in rustige area. Verblyf baie skoon en netjies en die diens was puik. Sal dit vir enige persoon aanbeveel en definitief weer gebruik maak van die diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Gerieflike plek om te bly. Verblyf was heerlik. Alles wat nodig is, is beskikbaar. Kan gerus aandag skenk aan kookware.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Aug 2025

Vir eendag se bly is dit ideaal. Lekker gebly, stort in badkamer net nie lekker, water raak net weg en dan brand jy jou weer as dit terugkom, ook oral klein spinnekopneste in badkamer en dan een wat lyk soos knopie spinnekop. Maar geen kenner op gebied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sherwin J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Affordable, quality stay for a short period. Secure, private, affordable. Perfect place to stay when you're not planning on staying long and need to sort out errands.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Super skoon en netjies! Fantasties! Die fotos doen dit nie regverdigheid nie. Die woonstel is skoon, netjies en baie elegant gemeubileerd. Sal definitief weer daar gaan en vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dit was die vriendeliste en beste plek wat ons nog in gebly het. Ons is 10 sterre. Dit was die vriendeliste en beste plek wat ons nog in gebly het. Ons is baie gelukkig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 183 Kock Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18b3be049eec8cba01b9d6d63c4a9c5ba0b6bbaf5790e982129d61895332b41d4e29f58a66720d742e31179736901a4911df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 183 Kock Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.737632625993 27.086570056318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang