Successfully reported
+9

The Farriers

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1A Dennis Shepstone Drive, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Croft Farriers bied 'n gesofistikeerde sonkrag-aangedrewe verblyf in tuine vol blomme in die dorpie Hilton. Hierdie uniek ontwerpte, eko-vriendelike, opgeknapte kothuis laat gaste toe om soggens die geluid van voëlgesang en die geroep van paddas in die nag te geniet. Die verblyf word deur welige plantegroei omring en is die tuiste van 2 aangenome donkies, 10 vrylopende hoenders, 2 Nigeriese dwergbokke en 4 aangenome honde.

Die kothuis is met hergebruikte materiale gebou en het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Die kothuis het 1 badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n yskas en 'n mikrogolfoond insluit, toegerus. Verder is daar 'n privaat tuin waar gaste kan baai.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lizzi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 1A Dennis Shepstone Drive, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1A Dennis Shepstone Drive, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf79b8740e8fd45c192539d8c249514b19347897c46cfaf767c043b95fae799b90c2f988a45848abd5829269e9d74d25bc300?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense 1A Dennis Shepstone Drive Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5695681 30.2898585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang